Die Kantoor is 'n werksplek-dokumentêre fiksie wat afspeel by Deluxe Verwerkte Vleis, 'n polony-verspreidingsmaatskappy in Klerksdorp, waar verouderde menings, lae ambisie en misplaatste leierskap bots.