Grapjas. Poetsbakker....
Grapjas. Poetsbakker. Filmmaker. Storieverteller. Noem net die van Schuster en almal weet dadelik van wie jy praat. Leon Schuster is al dekades volksbesit, en nou word sy lewensverhaal – die eerste keer, in ’n dokumentêre reeks van vyf episodes vertel.