Oscar die haas en sy beste vriend, Wonderwoef die hond, woon in Asblikfontein waar rommel lewendig word. Oscar se nemesis is Knersus, 'n Pterodactyl wat klein hasies jag, maar nog nooit een gevang het nie.